Modulekode | JLO 211 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | In hierdie module is die fokus twee onderwerpe wat handel oor seksualiteitsopvoeding en beradingsvaardighede. In seksualiteitsopvoeding sal die student voorberei word om seksueel-verwante onderwerpe in die klaskamersituasie te hanteer asook met basiese beradingsvaardighede in die skoolkonteks. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
|
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App